welkom by

DE AAR LAERSKOOL

Die waterstroom van opvoeding in die Karoo!

KOSHUIS

Huis Sterrie Marais

Laerskool De Aar se plaaskinders word in Huis Sterrie Marais gehuisves. Dit is ‘n goed versorgde koshuis op dieselfde perseel as die skool. Die personeel gee regtig om vir die kinders, hulle eet lekker en leef en slaap gemaklik.

Mnr. Cobus Pretorius Admin & Superintendent
Cell: 082 564 1115
Me. Petro Liebenberg Matrone
Cell: 083 743 1889
Me. René van Zyl Voorsitter/Ouerkomitee
Cell: 072 855 3550
Me. Charneé le Roux LDA Ouerverteenwoordiger
082 978 3613