welkom by

DE AAR LAERSKOOL

Die waterstroom van opvoeding in die Karoo!

SPORT EN AKTIWITEITE

Laerskool De Aar bied ‘n reeks van sport en aktiwiteite aan vir leerders om deel te neem. Van Netbal en Rugby tot Toutrek en Skaak, elke leerder het die geleentheid om hul talente te gebruik. Laerskool De Aar spog ook met ‘n verskeidenheid van kulturele aktiwiteite insluitende Redenaars, Eisteddfod en WOW Woordfees.

Rugby
Rugby
Netbal
Netbal
Tennis
Tennis
Hokkie
Hokkie
Krieket
Krieket
Toutrek
Toutrek
Sokker
Sokker
Skaak
Skaak
Atletiek
Atletiek
Redenaars
Redenaars
Eisteddfod
Eisteddfod
WOW Woordfees
WOW Woordfees