Laerskool De Aar

Pret Dae

Hier het ons pret

Ons het baie lekker dae by Laerskool De Aar. Valentynsdag en Lollie-dag is die belangrikste. Ons moes op Valentynsdag ons voete versier en ons het verseker die mooiste voete in die land gehad. Ons het ook elke jaar baie pret op ons skoolhoof, Mnr. Le Roux, se verjaarsdag. Ons mag die hele dag suigstokkies eet. Dit gee ons leerders baie energie om tydens 'n langer rustyd te speel.